Pirate Party

Pirate Party kenteken

Pirate Party (letterlik "seerowerparty") is 'n benaming wat deur politieke partye in verskillende lande gebruik word. Hierdie partye ondersteun die burgerlike regte, direkte demokrasie en deelname in die regering, die hervorming van kopiereg en patentereg, vrye uitruil van kennis (oop-inhoud), privaatheid van inligting, deursigtigheid, vryheid van inligting, vryheid van spraak, anti-korrupsie en Internet neutraliteit.[1]

  1. "About the PPI" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2016. Besoek op 3 September 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search